Maagpyn: Van waar al die pyn?

R10.00

Beskrywing

Het jou maag jou al opgedreun omdat jy te lekker weggelê het aan die eetgoed op ’n partytjie? Of omdat jy die vervaldatum op daardie bevrore pizza geïgnoreer het? Dit het nog oukei geruik en geproe . . . Ja-nee, jy kan jou lelik misgis as jy eet voor jy dink.

2 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Maagpyn: Van waar al die pyn?”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.