Lewensgroot Dino – bou dit!

R150.00

Beskrywing

Met Huisgenoot se driedimensionele dinosourusplakkaat sal dit voel of jy ’n tydsprong gemaak het na die interessante ou dae toe dinosourusse die aarde bewoon het. Op dié lewensgroot plakkaat wat jy teen jou muur kan plak, sal jy presies kan sien hoe groot die blitsvinnige velosiraptor was.
Sewe Bladsye