Kunswerke in die lug

R15.00

Beskrywing

Jy kan omtrent begin dagdroom as jy in die lug opkyk, want ons hemelruim is met allerhande asemrowende ornamente versier waaraan ons nie kan raak nie. Huisgenoot in die Klaskamer kyk na dié pragtige, misterieuse lugverskynsels.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Kunswerke in die lug”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui