Kultoertjies met kaarte

R10.00

Beskrywing

Met dié slim toertjies gaan jy tjop-tjop die koelste kind in die ronde wees! Al wat jy nodig het, is ’n pak kaarte, ’n bietjie oefening, ’n glimlag wat sê jy weet wat jy doen, en as jy weer kyk, bespreek al jou pelle jou vir hul partytjie. Wie weet, dalk is jy die volgende David Blaine!

2 bladsye

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Kultoertjies met kaarte”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui