Beskrywing
Daar is oorgenoeg om jou te laat kopkrap wanneer jy voor die televisie regskuif om te kyk hoe Suid-Afrika en Australië mekaar op die krieketveld pak. Met meer as 20 veldwerkerposisies wat boonop in die loop van die wedstryd gedurig verander, kan ’n mens maklik verward raak.
2 bladsye
Resensies
Daar is nog geen resensies.