Krieket vir dommies

R10.00

Beskrywing

Daar is oorgenoeg om jou te laat kopkrap wanneer jy voor die televisie regskuif om te kyk hoe Suid-Afrika en Australië mekaar op die krieketveld pak. Met meer as 20 veldwerkerposisies wat boonop in die loop van die wedstryd gedurig verander, kan ’n mens maklik verward raak.

2 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Krieket vir dommies”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.