Kommunikasie – Die oordrag van inligting

R10.00

Beskrywing

Kommunikasie is deel van ons daaglikse bestaan. Ons kyk na verskillende maniere waarop ’n mens ’n boodskap kan oordra.

2 bladsye