Kleurryke kulture – Khoisan

R15.00

Beskrywing

Kultuur is die taal, kos, danse, liedere, speletjies, rituele, geloof en gebruike wat jy van kindsbeen af in jou ouerhuis aanleer – en selfs dié wat jy al vergeet het! Huisgenoot fokus op die inheemse kulture en ryke verskeidenheid van mense in ons land.

4 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Kleurryke kulture – Khoisan”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui