Kernkrag: Hoe veilig is dié alternatiewe kragbron?

R15.00

Beskrywing

Hoewel kernkrag as “skoon” beskou word, is daar nog heelwat kritiek oor planne om nuwe kernkragsentrales in Suid-Afrika te bou. Huisgenoot vertel meer van kernkrag en ons enigste kernkragsentrale.

4 bladsye