Hoe word kookolie herwin?

R10.00

Beskrywing

Al is die insameling en herwinning van gebruikte olie nog nie volgens wet verpligtend nie, word mense wêreldwyd en ook in Suid-Afrika aangemoedig om kookolie te herwin. In baie lande gaan herwinningsaanlegte ooreenkomste met restaurante, nieregeringsorganisasies en supermarkte aan om gebruikte olie aan
hulle te lewer.

2 bladsye