Hoe lank hou jou vullis?

R10.00

Beskrywing

Voor jy goed in die vullisblik gooi, dink ’n slag mooi. Het jy al ooit gewonder hoe lank dit duur voor jou afval heeltemal verdwyn? Die kans is goed dat die goed wat jy vandag weggooi, nog hier sal wees lank nadat jy weg is.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Hoe lank hou jou vullis?”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.