Hip-Hop

R15.00

Beskrywing

Baie mense dink hip-hop is ’n soort musiek of dans, maar dit is eintlik heelwat meer. Hip-hop is ’n hele kultuur op sy eie. Dit het in Noord-Amerika begin, maar gou versprei en ook hier aangeland, waar Suid-Afrikaners hul eie stempel daarop afgedruk het.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Hip-Hop”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui