Herbivore, karnivore en omnivore

R10.00

Beskrywing

Sonder kos kan geen mens of dier oorleef nie. Nie net het diere kos nodig vir hul voortbestaan nie; hulle moet ook aangepas wees om in hul omgewing kos te soek en dit te eet. Maar wat bedoel ons nou eintlik met die woord aangepas?

2 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Herbivore, karnivore en omnivore”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui