Hase en konyne

R15.00

Beskrywing

Baie mense praat dikwels van ’n haas of ’n konyn sonder dat hulle weet wat die verskil tussen die twee is. Hulle lyk wel baie dieselfde, maar daar is tog verskille.
4 Bladsye