Habitat

R10.00

Beskrywing

’n Habitat is die onmiddellike omgewing waarin ’n lewende organisme, soos ’n dier of plant, lewe. Die mens kan maklik by ’n nuwe omgewing aanpas, maar elke dier is uniek en kan net in sy habitat oorleef.

2 bladsye