Gevaar: Sonbrand

R10.00

Beskrywing

Daar is niks aakligers as om ná ’n lekker dag in die natuur by die huis te kom met ’n vuurwarm sonbrand nie. En om soos ’n slang te vervel is net grillerig! Hier is alles wat jy oor jou vel, die son en sonbrand moet weet.

2 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Gevaar: Sonbrand”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.