Fossiele

R10.00

Beskrywing

Die woord “fossiel” is afgelei van die Latynse woord “fossilis” wat ‘opgegrawe’beteken. Fossiele help ons verstaan hoe die lewe miljoene jare geldede was.