Fisieke voorbereiding: Hoe vergelyk sokkerspelers met ander sportmanne?

R15.00

Beskrywing

Sokkerspelers is anders as rugbyspelers of boksers gebou – en met goeie rede. Hulle is oor die algemeen baie ligter en vinniger as rugbyspelers, en die sport stel ook sy eie fisieke eise aan spelers wat daarin wil uitblink. In dié artikel se aflewering in ons sokkerreeks kyk ons hoe vergelyk sokkerspelers se fiksheidsroetine met ander sportmanne s’n, hoe hulle lyk en wie as ’n goeie verteenwoordiger van elke sportsoort beskou kan word.

4 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Fisieke voorbereiding: Hoe vergelyk sokkerspelers met ander sportmanne?”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui