Energie vir die lewe

R15.00

Beskrywing

Energie is die vermoë om werk te verrig. Die natuur benodig energie vir groei, beweging en voortplanting. Energie in ekostelsels is afkomstig van een energiebron en vloei slegs in een rigting.
2 Bladsye