Beskrywing
Die antieke inwoners van dié land in Noordoos- Afrika het skatte nagelaat wat vir ons wys hoe hulle gelewe en gesterf het. Die enorme piramides, grafkelders, kliptempels, hiërogliewe en artefakte van ou Egipte sal die mensdom nog baie lank boei, betower en laat kopkrap.
4 bladsye