Die Wêreldbeker: Uitsendings

(1 customer review)

R15.00

Beskrywing

Voor die toernooi het Fifa beraam dat gemiddeld 457,8 miljoen TV-kykers in 214 lande sal inskakel om na die 64 wedstryde gedurende die maand lange toernooi te kyk. In 2006 het ’n geraamde 715,1 miljoen mense wêreldwyd na die eindstryd alleen gekyk, en na verwagting sou dit in 2010 nog meer kykers lok. Daarby sou aanhangers vir die eerste keer ook op hul selfone na die Wêreldbeker kon kyk, en selfs in 3D – in rolprentteaters en ook op TV. In hierdie artikel kyk ons na die tegnologie wat gebruik was om die sokkeraksie na aanhangers wêreldwyd te neem.

4 bladsye

 

1 Resensie vir Die Wêreldbeker: Uitsendings

  1. Hukyxq

    buy tadalafil generic – buy tadalafil generic online tadalafil canadian pharmacy

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.