Die verkenning van die ruimte

R15.00

Beskrywing

Ruimteontdekking is sekerlik een van die opwindendste projekte van alle tye. Al weet ons vandag al heelwat meer van die ruimte, is baie dele daarvan nog vir ons onbekend en duister. Nuwe planete en sterre word steeds ontdek.

4 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Die verkenning van die ruimte”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui