Die tien grootste walvisse

R15.00

Beskrywing

Walvisse is seediere wat tot die orde Cetacea (walvisagtiges of setaseë) behoort. Dit word in twee sub-ordes verdeel. Vind uit watter walvisse is die grootste.
2 Bladsye