Die suurstof-fabriek

R10.00

Beskrywing

Mense, diere en plante is op ’n merkwaardige manier van mekaar afhanklik om te oorleef. Die produkte van fotosintese sluit in suurstof, glukose, stysel, proteïene en vette. Plantvretende diere het hierdie stowwe nodig om van te leef. Die vleisvretende diere kry hierdie stowwe in wanneer hulle die plantvretende diere verorber.

2 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Die suurstof-fabriek”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.