Beskrywing
Die son verskaf lig, hitte en energie aan ons planeet. Ander bronne soos petrol of elektrisiteit kan ook vir ons energie gee, maar op die ou end is die Aarde se eintlike energiebron die son. Sonder die son sal die Aarde nie kan bestaan nie.
4 bladsye
Resensies
Daar is nog geen resensies.