Die ontwikkeling van geld

R15.00

Beskrywing

Geld groei nie aan bome nie, sê jou ouers graag wanneer jy ’n nuwe speelding wil hê. Dit beteken geld is maar skaars en ’n mens kry dit net met moeite in die hande. Geld moet daarom versigtig gehanteer word en nie net links en regs uitgegee word nie. En as jy geld kan spaar, is dit nog beter.

4 bladsye

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Die ontwikkeling van geld”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui