Die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld

R15.00

Beskrywing

Die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld is op 7 Julie 2007 in Lissabon, Portugal, aangekondig
nadat mense van oor die hele wêreld daarvoor gestem het. Maar moenie dink dit beteken die wonders is nuut en modern nie. Hoe verskil hulle dan van die Wonders van die Antieke Wêreld?
2 Bladsye

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui