Die Nobelvredeprys

R15.00

Beskrywing

Die Nobelpryse word jaarliks toegeken vir uitsonderlike navorsing, baanbrekerswerk met die ontwikkeling van nuwe tegnologie of toerusting en vir ’n buitengewone bydrae tot die samelewing. Dit word meestal as die grootste eerbewys beskou wat vandag aan iemand toegeken kan word.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Die Nobelvredeprys”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui