Die mens se tande

R15.00

Beskrywing

Jy gebruik hulle vir kou, kners en byt, maar wat weet jy eintlik van jou tande? Huisgenoot kyk hoe jou tande werk, hoeveel jy het en waaruit elke tand bestaan.
4 Bladsye