Die mens se beste vriend

R10.00

Beskrywing

Sowat 13 000 jaar gelede het die gryswolwe van Oos-Asië se gedrag verander. Hulle het mense oral begin volg, hulle help kos soek en was in hul skik wanneer hulle oorskietkos kry. Mettertyd het hierdie wolwe deel van die samelewing en as honde bekendgeword.

2 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Die mens se beste vriend”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui