Beskrywing
Dalk was jy of ’n klasmaat onlangs siek in die bed. As ’n mens dokter toe gaan, hoor jy dikwels goed soos ‘dis maar ’n virus wat nou in omloop is’ of ‘jy moet antibiotika drink om gesond te word’. Weet jy wat dit alles beteken?
4 bladsye
Resensies
Daar is nog geen resensies.