Die Galjoen: ‘n Skat van die see

R10.00

Beskrywing

As ons nie die aarde goed oppas nie, kan nog baie dierespesies uitsterf. Selfs die visse in die see loop gevaar. ’n Groot deel van die wêreld se visreserwes is uitgeput en Suid-Afrika se nasionale vis, die galjoen, word ook bedreig.

2 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Die Galjoen: ‘n Skat van die see”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui