Beskrywing
Wat maak iemand ’n goeie sokkerspeler? Is dit sy vermoë om doele aan te teken? Of sy vernuf met dribbel of doele inskiet? Of moet ’n volmaakte speler eintlik al dié vaardighede hê? Wel, dit hang af . . . Huisgenoot kyk na van die topspelers van alle tye.
2 bladsye
Resensies
Daar is nog geen resensies.