Die Evolusie van Sokker: Topspelers

R10.00

Beskrywing

Wat maak iemand ’n goeie sokkerspeler? Is dit sy vermoë om doele aan te teken? Of sy vernuf met dribbel of doele inskiet? Of moet ’n volmaakte speler eintlik al dié vaardighede hê? Wel, dit hang af . . . Huisgenoot kyk na van die topspelers van alle tye.

2 bladsye