Die Evolusie van Sokker: Topspelers

R10.00

Beskrywing

Wat maak iemand ’n goeie sokkerspeler? Is dit sy vermoë om doele aan te teken? Of sy vernuf met dribbel of doele inskiet? Of moet ’n volmaakte speler eintlik al dié vaardighede hê? Wel, dit hang af . . . Huisgenoot kyk na van die topspelers van alle tye.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Die Evolusie van Sokker: Topspelers”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui