Beskrywing
Die Columbia-ruimtetuig is in 1981 die eerste keer die ruimte ingestuur as deel
van Nasa, Amerika se nasionale ruimtevaart-en-ruimteadministrasie, se bemande ruimtetuigprogram. Die doel daarvan was onder meer om eksperimente in die ruimte uit te voer, satelliete die ruimte in te neem en materiaal na die Internasionale Ruimtestasie te vervoer. Atlantis se ruimtevlug was die laaste een in Nasa se pendeltuigprogram van 30 jaar.
4 bladsye
Resensies
Daar is nog geen resensies.