Beskrywing
Die mens se brein is ’n komplekse struktuur en sal jellieagtig voel as jy daaraan kon vat! Miljoene der miljoene senuweeselle werk in hierdie orgaan van 1,4 kg saam om jou daaglikse doen en late te koördineer
3 bladsye
R15.00

Resensies
Daar is nog geen resensies.