Die antieke Sewe Wonders

R15.00

Beskrywing

Antipater van Sidon, ‘n Griekse skrywer en digter, het in 140 v.C. ‘n lys gemaak van die sewe ongelooflikste geboue en beelde van daardie tyd. Ons noem hulle die Sewe Wonders van die Antieke Wêreld.
2 Bladsye

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Die antieke Sewe Wonders”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui