Blomme

R15.00

Beskrywing

Blomme is nie een dieselfde nie; party het gekartelde rande, ander is klokvormig of rond; sommige ruik lekker, terwyl ander reukloos is; party groei aan bome, ander aan rankplante; en daarby verskil hul kleure ook nog. Tog het blomme almal een ding gemeen: Hulle bevat die voortplantingsorgane van blomplante of angiosperms.
4 Bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Blomme”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui