Blomme – skoonheid met ’n doel

R15.00

Beskrywing

Hulle versier ons dorpe, stede en huise en verfris die lug met die lekkerste reuke. Ons gee hulle as simbool van vriendskap of liefde, versier tafels daarmee en plant hulle gereeld. Lente sou nie lente wees daarsonder nie en insekte sou hul nektar kwyt wees – ons praat natuurlik van blomme.

4 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Blomme – skoonheid met ’n doel”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui