Beskrywing
Min mense weet meer van rugby as die man wat al sedert die vroeë 1980’s kommentaar lewer op die Springbokke se wedstryde. Die stem van Suid-Afrikaanse rugby, Hugh Bladen, het al legendariese Springbokke sien kom en gaan. Ons het die veteraan- rugbykommentator gevra om die beste Springbokke van alle tye te kies.
2 bladsye