Bladen se keuse: So lyk ‘n bokspan mos!

R10.00

Beskrywing

Min mense weet meer van rugby as die man wat al sedert die vroeë 1980’s kommentaar lewer op die Springbokke se wedstryde. Die stem van Suid-Afrikaanse rugby, Hugh Bladen, het al legendariese Springbokke sien kom en gaan. Ons het die veteraan- rugbykommentator gevra om die beste Springbokke van alle tye te kies.

2 bladsye

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Bladen se keuse: So lyk ‘n bokspan mos!”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui