Bitter, soet, sout en suur

(1 customer review)

R10.00

Beskrywing

Ons weet party smake werk goed saam, soos sjokolade en grondboontjiebotter,
aarbeie en room. Maar party is glad nie maats nie. Enigiemand wat al ’n lekker geëet of ’n sluk lemoensap gedrink het nadat hulle tande geborsel het, het dit baie gou besef! Huisgenoot het gaan uitvind hoe ’n lekkerny ’n slegte smaak in jou mond kan los.

2 bladsye

 

1 Resensie vir Bitter, soet, sout en suur

  1. Hzispi

    buy tadalafil pills – buy tadalafil online overnight shipping tadalafil citrate

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.