Besoedeling – ‘n Groot gevaar vir die aarde

R15.00

Beskrywing

Om iets te besoedel is om dit vuil te maak, te bemors of te besmet. Anders gestel: Besoedeling is die nadelige uitwerking wat sekere stowwe op die natuurlike omgewing (die Aarde) het. Besoedeling is ’n groot probleem, maar ons kan dit help oplos as almal hul deel doen.

4 bladsye

 

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Besoedeling – ‘n Groot gevaar vir die aarde”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui