Bepaal die Kosprys

R10.00

Beskrywing

Ondernemings moet bereken hoeveel dit hulle uit die sak jaag om ’n item te vervaardig of ’n diens te lewer, want dan kan hulle bepaal vir hoeveel hulle die
item of diens moet verkoop om al hul uitgawes te dek en steeds ’n wins te maak.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Bepaal die Kosprys”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui