Ben 10 – Oppas, skelms!

R10.00

Beskrywing

Ingeval jy die afgelope paar jaar onder ’n klip gewoon het en nog nooit van Ben 10 gehoor het nie, hier’s die storie: Ben was ’n doodgewone 10-jarige seun tot hy ’n vreemde voorwerp, die Omnitrix-horlosie, gevind het. Hy het dit aangesit
en van toe af is hy ’n superheld. Ben se horlosie laat hom in verskeie ruimtewesens verander en dis nogal nuttig as hy die aarde teen bose magte moet beskerm.

2 bladsye

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Ben 10 – Oppas, skelms!”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui