Bedreigde Spesies – Witdoodshaai

R15.00

Beskrywing

Die naam is al genoeg om jou die skrik op die lyf te jaag, maar kenners sê hierdie bedreigde spesie is baie gevaarliker in ons verbeelding as in die werklikheid. Kyk saam met Huisgenoot na hierdie interessante dier.

4 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Bedreigde Spesies – Witdoodshaai”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui