Bankversoening

(1 customer review)

R10.00

Beskrywing

Bankversoening vorm deel van die interne kontroleprosedure van ’n onderneming. Die kontantrekords van die onderneming word vergelyk met die inligting wat van die bank ontvang word. Enige verskil moet ondersoek word en daarna moet regstellings gedoen word, met ander woorde, die rekords van die onderneming en die rekords van die bank moet versoen word.

2 bladsye

 

1 Resensie vir Bankversoening

  1. Ggzrdi

    purchasing tadalafil online – tadalafil liquid tadalafil buy online

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.