Antieke Egipte en Egiptenare

R15.00

Beskrywing

Egipte is ’n gewilde bestemming omdat die piramides, tempels en sfinkse wat die Egiptenare gebou het, mense steeds fassineer. Vandag is Kaïro die grootste stad in Afrika, maar dis asof ’n mens in die tyd terugreis wanneer jy die stad verlaat en na die piramides in die woestyn gaan kyk.

4 bladsye

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Antieke Egipte en Egiptenare”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui