Anders, maar tog eenders

R10.00

Beskrywing

Ons wil graag glo ons is darem beter as diere – ons is tog slimmer, het kulturele tradisies, wys ons gevoelens en kan dinge baie lank onthou. Maar verskil ons regtig hemelsbreed? Eintlik ontdek wetenskaplikes elke jaar ál meer ooreenkomste tussen mense en diere.

2 bladsye